EMP501-Rekonsiliasies
Die aanvangsdatum van die 2019-seisoen vir indiening van die jaarlikse EMP501-rekonsiliasies is deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uitgestel vanaf 1 April na 17 April 2019. Die rede vir hierdie verandering word toegeskryf aan opdaterings deur die SAID aan hul bestaande stelsels. Die sperdatum vir indiening van bostaande rekonsiliasie, sowel as die Opgawe van Verdienste (“Return of […]