Belasting op buitelandse indiensnemingsinkomstes
Artikel 10(1)(o)(ii) bied verligting aan belastingbetalers deur nie op buitelandse indiensnemingsinkomste (“employment income”) belas te word nie aangesien die buitelandse maatskappy reeds LBS / belasting op daardie inkomste aftrek. Daar is egter sommige lande waar hul eie belastingwette bepaal dat geen belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste afgetrek word nie. Die effek daarvan is dat sekere individue dan effektief […]
BELASTING OP BUITELANDSE INDIENSNEMINGSINKOMSTES (“EXPAT TAX”)
Artikel 10(1)(o)(ii) bied verligting aan belastingbetalers deur nie op buitelandse indiensnemingsinkomste (“employment income”) belas te word nie aangesien die buitelandse maatskappy reeds LBS / belasting op daardie inkomste aftrek. Daar is egter sommige lande waar hul eie belastingwette bepaal dat geen belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste afgetrek word nie. Die effek daarvan is dat sekere individue […]
SUID-AFRIKAANSE RESERWEBANKPROSEDURES
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (“SARB”) is die sentrale bank van die Republiek van Suid-Afrika en sy primêre doel is om prysstabiliteit te bereik en in stand te hou in die belang van gebalanseerde en volhoubare ekonomiese groei in Suid-Afrika. ’n Deel van die SARB se funksies is om ’n databasis van alle leningsverpligtinge van Suid-Afrikaanse inwoners […]