Belastingaftrekkings vir werknemers wat van die huis af werk

Al hoe meer werkgewers laat gesalarieerde werknemers toe om van die huis af te werk ten einde vermorsing van produktiewe ure terwyl hulle pendel, te vermy. Sodanige werknemers kan ’n tuiskantoor-aftrekking eis (wat toegelaat word ​​onder die afdeling “Ander Aftrekkings” van die persoonlike inkomstebelastingopgawe of ITR12-vorm) indien daar aan sekere streng vereistes voldoen word. Die […]